Modulekode | EXE 353 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Diensmodule aangebied deur die departement Mensvoeding vir Biokinetika, Sport en Vryetydwetenskappe *Geslote – vereis departementele keuring Geneesmiddel-dieet-interaksie, gastroïntestinale siektes, hartsiektes, diabetes mellitis, dieet en vigs. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | EXE 252 |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App